J.R.R. Tolkien | |
---|---|
J.R.R. Tolkien, ca. 1925 | |
Gebore | John Ronald Reuel Tolkien 1 Maart 1892 |
Sterf | 2 September 1973 (op 81) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Skrywer, akademikus, filoloog en digter |
Bekend vir | The Hobbit The Lord of the Rings The Silmarillion |
Eggenoot | Edith Bratt (1916–1971) |
Kinders | John Francis (1917–2003) Michael Hilary (1920–1984) Christopher John (* 1924) Priscilla Anne |
Ouer(s) | Arthur Reuel Tolkien Mabel Tolkien (née Suffield) |
John Ronald Reuel Tolkien (3 Januarie 1892 – 2 September 1973) was 'n Suid-Afrikaanse-gebore Engelse skrywer wat veral met sy hoë fantasie romantrilogie The Lord of the Rings bekendheid verwerf het.